Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » soogdier
soogdier [boodskap #126775] Thu, 27 June 2019 20:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Soogdiere
Soogdiere
soogdier
Afbreking: soog•dier
Samestelling: soog (ww.) + dier (s.nw.)




Selfstandige naamwoord: soogdier
Meervoud: soogdiere
Verkleinwoord: soogdiertjie
Meervoud van verkleining: soogdiertjies

Betekenis:
• Dier wat sy kleintjies soog; warmbloedige werweldier van die klas Mammalia wat sy kleintjies met melk voed.

Gebruik:
• Die mens is 'n soogdier, so is beeste, skape, bokke, honde, katte en selfs walvisse.

Afgelei:
• soogdierfamilie
• soogdiertipes
• soogdierverskeidenheid

Vertaling:
Engels: mammal
Nederlands: zoogdier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selfoon
Volgende onderwerp: webwerf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 06:05:23 UTC 2024