Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hanswors
hanswors [boodskap #126770] Wo, 26 Junie 2019 10:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Hanswors.
'n Hanswors.
hanswors
Afbreking: hans•wors




Selfstandige naamwoord: hanswors
Meervoud: hansworse, hansworste
Verkleinwoord: hansworsie
Meervoud van verkleining: hansworsies

Betekenis:
• Iemand in verspotte drag wat mense met toertjies en grappies vermaak.

Gebruik:
• Die hanswors vermaak die kinders by die sirkus.

Sinoniem:
• grapmaker
• harlekyn
• paljas
• nar

Vertaling:
Engels: clown
Nederlands: paljas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bal
Volgende onderwerp: week
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 12:16:35 MGT 2024