ouma [boodskap #126767] |
Wed, 26 June 2019 08:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ouma
Afbreking: ou•ma
Uitspraak: /ˈəʊ̯mɑ/
Selfstandige naamwoord: ouma
Meervoud: oumas
Verkleinwoord: oumatjie
Meervoud van verkleining: oumatjies
Betekenis:
• 'n Mens se pa of ma se ma.
Gebruik:
• Buks het by sy oupa en ouma gaan woon nadat hy sy ouers verloor het.
Spreekwoord:
• Jy wil jou ouma die paplepel leer vashou. ['n Ervare persoon probeer leer.]
Sinoniem:
• grootmoeder
Antoniem:
• oupa
Afgelei:
• ouma-grootjie
Vertaling:
Engels: grandmother, grandma, granny
Nederlands: oma, bomma
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|