Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konteks
konteks [boodskap #126768] Wo, 26 Junie 2019 09:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
konteks
Afbreking: kon•teks



Selfstandige naamwoord: konteks
Meervoud: kontekste
Verkleinwoord: konteksie
Meervoud van verkleining: konteksies

Betekenis:
• Die verband waarin iets voorkom; inligting wat help om 'n situasie te verstaan; samehang.

Gebruik:
• Die ontwikkelinge in Suid-Afrika kan slegs uit die land se historiese konteks begryp word.
• In die sinne: "Ek sit my geld in die bank" en "Ek sit op die bank", kan die betekenis van die woorde 'sit' en 'bank' slegs uit die konteks afgelei word.

Vertaling:
Engels: context
Nederlands: context

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ouma
Volgende onderwerp: bal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 01:02:17 MGT 2024