Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lugbesoedeling
lugbesoedeling [boodskap #126756] Di, 25 Junie 2019 19:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19205
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Lugbesoedeling
Lugbesoedeling
lugbesoedeling
Afbreking: lug•be•soe•de•ling
Samestelling: lug + besoedeling



Selfstandige naamwoord: lugbesoedeling
Meervoud:

Betekenis:
• Besmetting van die aarde se atmosfeer (die lug) met stowwe wat welvaart van mense, plante en diere bedreig.

Gebruik:
Lugbesoedeling word onder andere deur die verbranding van petrol, olie en steenkool veroorsaak.

Hiperoniem:
• besoedeling

Verwant:
• lugbesoedelaar

Vertaling:
Engels: air pollution
Nederlands: luchtvervuiling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neus
Volgende onderwerp: Sondag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 07 05:37:32 MGT 2024