geraasbesoedeling [boodskap #126743] |
Mon, 24 June 2019 07:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geraasbesoedeling
Afbreking: ge•raas•be•soe•de•ling
Samestelling: geraas + besoedeling
Selfstandige naamwoord: geraasbesoedeling
Meervoud: –
Betekenis:
• (ekologie) Enige harde en aanhoudende klank wat hinderlik of skadelik vir die ore is.
Gebruik:
• Geraasbesoedeling is nie net onaangenaam nie, dit kan permanente skade aan mens se gehoor aanrig.
Hiperoniem:
• besoedeling
Vertaling:
Engels: noise pollution
Nederlands: geluidsoverlast
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|