monopolie [boodskap #126703] |
Thu, 20 June 2019 19:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
monopolie
Afbreking: mono•po•lie
Selfstandige naamwoord: monopolie
Meervoud: monopolies, monopolieë
Verkleinwoord: monopolietjie
Meervoud van verkleining: monopolietjies
Betekenis:
• Die alleenreg om sekere goedere te verkoop of die oorheersing van 'n mark deur 'n enkele leweransier.
Gebruik:
• 'n Monopolie ontstaan wanneer die prys van goedere nie deur markkragte bepaal word nie, maar deur die aanbieder vasgestel word.
Sinoniem:
• alleenhandelk
• alleenreg
• alleenverkoop
Vertaling:
Engels: monopoly
Nederlands: monopolie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|