Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » akkerboom
akkerboom [boodskap #126665] Sun, 16 June 2019 18:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Akkerboom.
'n Akkerboom.
akkerboom
Afbreking: ak•ker•boom
Samestelling: akker + boom
Uitspraak: /ˈa.kərˌbʊə̯m/



Selfstandige naamwoord: akkerboom
Meervoud: akkerbome
Verkleinwoord: akkerboompie
Meervoud van verkleining: akkerboompies

Betekenis:
• 'n Skaduryke, bladwisselende boom met duursame hout in die genus Quercus.

Gebruik:
• Eekhorings versamel die akkers van die akkerboom wat op die grond geval het.

Sinoniem:
• eikeboom

Vertaling:
Engels: oak tree
Nederlands: eikenboom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dunderm
Volgende onderwerp: wiskunde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 26 06:37:43 UTC 2025