Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dunderm
dunderm [boodskap #126664] So., 16 Junie 2019 18:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26446
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Nommer 2 is die maag, nommer 3 die dunderm en nommer 6 die dukderm.
Nommer 2 is die maag, nommer 3 die dunderm en nommer 6 die dukderm.
dunderm
Afbreking: dun•derm
Samestelling: dun + derm



Selfstandige naamwoord: dunderm
Meervoud: dunderms
Verkleinwoord: dundermpie
Meervoud van verkleining: dundermpies

Betekenis:
• Die lang, dun, opgerolde deel van die spysverteringskanaal tussen die maag en die dikderm.

Gebruik:
• 'n Mens se dunderm is ongeveer 5 tot 6 meter lank en haal die belangrikste voedingstowwe uit die ete.

Meroniem:
• duodenum
• jejunum
• ileum

Afgelei:
• dundermkanker

Vertaling:
Engels: small intestine
Nederlands: dunne darm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 07 September 2026 18:45]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: xenofobie
Volgende onderwerp: akkerboom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Sep. 11 14:25:50 UTC 2026