lariks [boodskap #126639] |
Sat, 15 June 2019 09:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lariks
Afbreking: la•riks
Selfstandige naamwoord: lariks
Meervoud: larikse
Verkleinwoord: lariksie
Meervoud van verkleining: lariksies
Betekenis:
• (plantkunde) 'n Soort denneboom; Naaldboom wat se naalde in die winter afval.
Gebruik:
• Die Europese lariks (Larix decidua) kom natuurlik in die Alpe en die Karpate voor, maar word ook as sierboom in tuine en parke aangeplant.
Afgelei:
• larikshout
Vertaling:
Engels: larch
Nederlands: lariks, lork
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|