kleintongetjie [boodskap #126638 ]
Sa., 15 Junie 2019 09:16
Leksikograaf
Boodskappe: 26777Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
A is die kleintongetjie.
kleintongetjie
Afbreking: klein•ton•ge•tjie
Samestelling: klein + tongetjie
Selfstandige naamwoord: kleintongetjie
Meervoud: kleintongetjies
Betekenis:
• 'n Lelletjie in die keel; keëlvormige lappie weefsel agter in die mond wat van die sagte verhemelte afhang, waarmee die neuskanaal afgesluit kan word.
Gebruik:
• Die kind se kleintongetjie is geswel.
Sinoniem:
• huig
Holoniem:
• mond
Vertaling:
Engels: uvula, palatine uvula
Latyn: uvula
Nederlands: huig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 07 Oktober 2026 06:06]
Rapporteer boodskap aan 'n moderator