Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Afrikaanse woordbreking in WordPerfect
Afrikaanse woordbreking in WordPerfect [boodskap #10787] Di, 16 September 1997 00:00
Ewald E W Hesse  is tans af-lyn  Ewald E W Hesse
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
Soos reeds bekend is, bestaan daar 'n Arikaanse speltoetser vir
WordPerfect 6.1 wat ook werk op WordPerfect 7 (dit is 'n *.lex of *.mor
lêer as ek reg onthou) maar dit help natuurlik niks vir outomatiese
afkapping nie want daar is nie 'n sog. "hyphenation dictionary" nie. As
'n mens dus outomatiese woordbreking ("hyphenation") probeer aanskakel,
dan vind dit (verkeerdelik) volgense Engelse reels plaas. Daar is wel 'n
"hyphenation dictionary" vir Hollands wat ek in die Corel WordPerfect 7
pakkie gekry het. Nou het ek net gewonder, of 'n mens dit nie dalk so
kan bewerk dat die Hollandse een vir Afrikaans kan werk nie, want die
afkappingsreels gehoort min of meer dieselfde te wees. Het iemand dit al
probeer?

--Ewald
=============================================
Ewald E W Hesse Ewa...@apollo.co.za
LAN Manager Phone +27 12 4502287
Apollo Informatics Training Fax +27 12 454021
Denel Informatics PO Box 11578
Erasmuskloof 0048 Pretoria
South Africa
=============================================
Vorige onderwerp: afkappingsteken by 'n in Winword etc.
Volgende onderwerp: Internet Blackout
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 17:09:46 MGT 2024