Betekenis:
• Meervoud van artikel; meer as een artikel.
Gebruik:
• Die artikels op die onderste rak is soms goedkoper.
• Die joernalis skryf in sy vrye tyd artikels vir die skoolkoerant.
• Hierdie wet is in sewe artikels uiteengesit.
• Die twee artikels wat in Afrikaans gebruik word, is "die" en "'n".
Vertaling:
Engels: articles
Nederlands: artikelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.