Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toestand
toestand [boodskap #126526] So., 09 Junie 2019 16:33
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
toestand
Afbreking: toe•stand




Selfstandige naamwoord: toestand
Meervoud: toestande
Verkleinwoord: toestandjie
Meervoud van verkleining: toestandjies

Betekenis:
• Die omstandighede waarin iets of iemand verkeer.

Gebruik:
• Die motor is in 'n goeie toestand.
• Sy was in 'n toestand na die plaasaanval gewees.

Sinoniem:
• gesteldheid
• kondisie

Hiponiem:
• gemoedstoestand
• noodtoestand
• ramptoestand
• weertoestand

Afgelei:
• toestandsverandering

Vertaling:
Engels: state, condition
Nederlands: toestand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: artikels
Volgende onderwerp: amper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 18 13:16:09 UTC 2026