poging [boodskap #126496] |
Sat, 08 June 2019 18:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21038 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
poging
Afbreking: po•ging
Selfstandige naamwoord: poging
Meervoud: pogings
Verkleinwoord: poginkie
Meervoud van verkleining: poginkies
Betekenis:
• 'n Probeerslag; strewe om iets te doen of iets te bereik.
Gebruik:
• Die derde poging is gewoonlik suksesvol.
• Kleinfontein is 'n poging om die ideaal van 'n volkstaat van sommige Afrikaners te verwesenlik.
Afgelei:
• eindpoging
• reddingspoging
• sluipmoordpoging
Vertaling:
Engels: attempt, try, effort, endeavour
Nederlands: poging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|