koninklike [boodskap #126485] |
Sat, 08 June 2019 13:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21038 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koninklike
Afbreking: ko•nin•kli•ke
Byvoeglike naamwoord: koninklik
Vergrotende trap: koninkliker
Oortreffende trap: koninklikste
Attributief: koninklike
Partitief: koninkliks
Betekenis:
• Attributiewe vorm van koninklik: met betrekking tot 'n koning of koningin.
Gebruik:
• Die koninklike familie is al weer besig om skandes te maak.
Vertaling:
Engels: royal, kingly
Nederlands: koninklijke
Selfstandige naamwoord: koninklike
Meervoud: koninklikes
Betekenis:
• Lid van 'n koning of koningin se gesin.
Gebruik:
• Die koninklikes is glo briesend oor Harry en Meghan se uittrede.
Vertaling:
Engels: royal
Nederlands: koninklijke
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|