Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorwerpe
voorwerpe [boodskap #126484] Sa., 08 Junie 2019 13:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25765
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorwerpe
Afbreking: voor•wer•pe



Selfstandige naamwoord: voorwerp
Meervoud: voorwerpe
Verkleinwoord: voorwerpie
Meervoud van verkleining: voorwerpies

Betekenis:
• Die meervoud van voorwerp; meer as een voorwerp.

Gebruik:
• Sommige glo aan Vreemde Vlieënde Voorwerpe (VVV's).
• Volstruise sluk klippe en ander voorwerpe wat hulle help om voedsel fyn te maal.

Vertaling:
Engels: objects, things
Nederlands: voorwerpen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: insluitend
Volgende onderwerp: koninklike
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jul. 11 14:11:19 UTC 2026