insluitend [boodskap #126483] |
Sat, 08 June 2019 11:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21038 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
insluitend
Afbreking: in•slui•tend
Byvoeglike naamwoord: insluitend
Attributief: insluitende
Betekenis:
• Wat iets of iemand insluit; deel maak van iets.
Gebruik:
• 'n Spesifieke klaskamersituasie in 'n insluitende leeromgewing.
Sinoniem:
• inklusiewe
Afkorting:
• insl.
Vertaling:
Engels: inclusive
Nederlands: inclusief
Bywoord: insluitend
Betekenis:
• Die begin van 'n verduidelikende opsomming.
Gebruik:
• Mandoza het in verskeie tale gesing, insluitend Afrikaans, Zoeloe, Xhosa en Engels.
Sinoniem:
• inklusief
Vertaling:
Engels: including
Nederlands: insluitend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|