Betekenis:
• 'n Persoon wat 'n karakter in 'n verhaal of rolspel speel.
Gebruik:
• ’n Goeie akteur het die vermoë om enige rol oortuigend te kan speel.
• Die akteur Marius Weyers kon die rol van 'n held, 'n skurk, ’n intelligente man of ’n dom ou oortuigend speel.
Sinoniem:
• rolspeler
• toneelspeler
Antoniem:
• aktrise (vroulik)
Vertaling:
Engels: actor, performer, player
Nederlands: akteur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.