Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Brittanje
Brittanje [boodskap #126467] Sa., 08 Junie 2019 06:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26713
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Brittanje word in rooi aangedui.
Brittanje word in rooi aangedui.
Brittanje
Afbreking: Brit•tan•je




Pleknaam: Brittanje

Betekenis:
• Die eiland Groot-Brittanje wat uit Engeland, Wallis en Skotland bestaan.
• (informeel) Die Verenigde Koninkryk as 'n geheel.

Gebruik:
• Brittanje is die grootste eiland van die Britse Eilande.
• Brittanje en Groot-Brittanje word soms informeel gebruik om na die Verenigde Koninkryk te verwys.

Afkorting:
• Brit.

Vertaling:
Engels: Britain, Britannia
Nederlands: Brittannië
Xhosa: Brithani

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: akteur
Volgende onderwerp: sit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Okt. 02 22:30:26 UTC 2026