argitek [boodskap #126463] |
Sat, 08 June 2019 05:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
argitek
Afbreking: ar•gi•tek
Selfstandige naamwoord: argitek
Meervoud: argitekte
Betekenis:
• Iemand wat geboue en konstruksies ontwerp en die leiding tydens die bou daarvan neem.
Gebruik:
• Gerard Moerdyk was 'n Suid-Afrikaanse argitek wat die Voortrekkermonument en talle ander geboue ontwerp het.
Sinoniem:
• boumeester
• boukundige ingenieur
Afgelei:
• argitektuur
• argitektonies
Vertaling:
Engels: architect
Nederlands: architect
Nota:
• Van Grieks, 'architektón', boumeester; 'n samestelling van 'archi', opper en 'tektón', bouer.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|