|
Re: Hoe word 'n sinkplaathuis opgerig? [boodskap #10707 is 'n antwoord op boodskap #10706] |
Wed, 10 September 1997 00:00 |
diaan
Boodskappe: 6 Geregistreer: April 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Jou fokken idioot.
Gaan eendag in 'n township in en kyk net wat daar aangaan. Vra iemand om
jou te wys hoe lyk dit binne in sy sinkhuisie. Ontmoet jou medemens. Sien
hoekom party mense kwaad is. Ja, vat 'n paar vrinne saam net om seker te
wees. Julle kan almal iets leer deur 'n drive deur die lokasie. Dinge wat
die intenet jou nooit kan leer nie.
|
|
|
Re: Hoe word 'n sinkplaathuis opgerig? [boodskap #10708 is 'n antwoord op boodskap #10706] |
Wed, 10 September 1997 00:00 |
Jasper die Barbaar
Boodskappe: 28 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
O, so jy weet ook nie!
Hetjou katvis!
Ek is 'n tegnoloog (wel ek sien myself as een) en ek wil weet wat hulle
behoeftes is. Tegnologie is nie net "hi-tech" nie, dit is baiemaal iets
eenvoudig en goedkoop.
Len Haasbroek wrote in article
...
| Jasper die Barbaar wrote:
|
| Ai Jasper, wees bly jy was nie in die Voortrekkers se Groot Trek nie!
| Ek sien al hoe slaap jy koud :)
|
| Anyways, ek sal jou help deur te se waar jy moet begin.
| Eers steel jy 'n paar sinkplate erens... dan eers begin mens dink
| aan tipe konstruksie van jou boumateriaal.
|
You know you are in South Africa when the government *gives* you a house -
and you complain about it.
|
|
|