Betekenis:
• Meervoud van soldaat; meer as een soldaat.
Gebruik:
• Die soldate het 'n loopgraaf gegrawe om hulle teen vyandelike vuur te beskerm.
• Die Noordelike magte het uit 65 000 soldate bestaan en die Konfederasie uit 63 000 soldate.
Vertaling:
Engels: soldiers
Nederlands: soldaten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.