Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » X-Generasie en Die Kerk
X-Generasie en Die Kerk [boodskap #10671] Di, 09 September 1997 00:00
Jasper die Barbaar  is tans af-lyn  Jasper die Barbaar
Boodskappe: 28
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
Is die X-Generasie 'n generasie wat kerkloos is en slegs die suiwer
wetenskappe as geloofwaardig aanvaar?

Nie noodwendig nie, alhoewel dit 'n sterk neiging is. Die X-Generasie is in
generasie wat 'n sterk soek-drang het juis omdat min dinge bevrediging
bied. Deur God te vind kry ons stabiliteit. Die X kan beteken
identiteitloos, maar ek reken dit beteken eerder identiteit onbekend.

Miskien is dit ons identiteit: Die Soekers

xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx
Jasper die Barbaar
epitoli_sp...@hotmail.com
Re: X-Generasie en Die Kerk [boodskap #10672 is 'n antwoord op boodskap #10671] Di, 09 September 1997 00:00 Na vorige boodskap
Jasper die Barbaar  is tans af-lyn  Jasper die Barbaar
Boodskappe: 28
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
Leendert van Oostrum wrote in article
...
|
|
| Jasper die Barbaar wrote in article...
|
| > Die X-Generasie is in
| >generasie wat 'n sterk soek-drang het juis omdat min dinge bevrediging
| >bied. Deur God te vind kry ons stabiliteit. Die X kan beteken
| >identiteitloos, maar ek reken dit beteken eerder identiteit onbekend.
|
| Hmm.... of: identiteit is 'n veranderlike?
| (Soos in: "Gestel X=.......")
|
|
| Groete, Leendert

Presies, behalwe dat dit nie 'n "eenvoudige" (wiskundige term) probleem is
nie, verskillende X waardes word probeer tot die mees korrekte gevind word.
(Baie soos in numeriese wiskunde)

Jasper die Barbaar
Vorige onderwerp: Gebed beantwoord
Volgende onderwerp: Re: X-Generasie en Die Kerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 06:13:00 MGT 2024