Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Re: X-Generasie en Die Kerk
Re: X-Generasie en Die Kerk [boodskap #10670] Di, 09 September 1997 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jasper die Barbaar wrote in article ...

> Die X-Generasie is in
> generasie wat 'n sterk soek-drang het juis omdat min dinge bevrediging
> bied. Deur God te vind kry ons stabiliteit. Die X kan beteken
> identiteitloos, maar ek reken dit beteken eerder identiteit onbekend.

Hmm.... of: identiteit is 'n veranderlike?
(Soos in: "Gestel X=.......")

Groete, Leendert
Vorige onderwerp: X-Generasie en Die Kerk
Volgende onderwerp: Uit die Perspektief van God (vir Tim Fan)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 07:00:02 MGT 2024