Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verantwoordelik
verantwoordelik [boodskap #126348] Sat, 01 June 2019 16:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verantwoordelik
Afbreking: ver•ant•woor•de•lik




Byvoeglike naamwoord: verantwoordelik
Vergrotende trap: verantwoordeliker
Oortreffende trap: verantwoordelikste
Attributief: verantwoordelike

Betekenis:
• Vir iets sorg en dit oppas; met groot verpligting omsien dat alles reg verloop.
• Die oorsaak wees vir iets; die verantwoordelikheid hê.
• Persoon wat homself goed gedra en selfstandig besluite kan neem.

Gebruik:
• Ek is vandag verantwoordelik vir die kos. 'n Sjirurg doen verantwoordelike werk.
• Ek hou jou persoonlik verantwoordelik vir wat hier gebeur.
• Die kind is besonder verantwoordelik vir sy ouderdom.

Antoniem:
• agtelosig
• agterlosig
• onverantwoordelik

Afgelei:
• verantwoording
• verantwoordelikheid

Vertaling:
Engels: responsible, answerable
Nederlands: verantwoordelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: laer
Volgende onderwerp: bruin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 18:17:28 UTC 2024