Leksikograaf Boodskappe: 25940 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Laer om die Voortrekkermonument.'n Koeëllaer.laer
Afbreking: laar; la•er
Uitspraak: /ˈlɑː.ər/
Selfstandige naamwoord: laer
Meervoud: laers
Betekenis:
• 'n Kring van waens wat teen mekaar getrek is om mense en diere te beskerm.
• 'n Meganiese onderdeel wat beweging tussen dele vergemaklik.
Gebruik:
• Toe die Voortrekkers van die naderende gevaar hoor, het hulle vinnig 'n laer getrek.
• Laers met 'n lae wrywing verbeter doeltreffendheid, verminder slytasie en maak hoër snelhede moontlik.