Betekenis:
• Attributiewe vorm van Japannees: van, betreffende die Japanners; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Japan.
Gebruik:
• Die totale aantal Japannese sprekers word op 130 miljoen geskat wat dit die negende grootste taal ter wêreld maak.
• Japannese troepe het Shenyang tydens die Mukden-insident in 1931 ingeval.
Vertaling:
Engels: Japanese
Nederlands: Japannese
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.