Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Japannese
Japannese [boodskap #126333] Sa., 01 Junie 2019 14:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25479
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Japannese
Afbreking: Ja•pan•ne•se
Uitspraak: /jɑpɑˈniə̯sə/



Byvoeglike naamwoord: Japannees
Attributief: Japannese

Betekenis:
• Attributiewe vorm van Japannees. Wat betrekking het op Japan, sy mense, taal of kultuur.

Gebruik:
• 'n Mens dra nie skoene in 'n Japannese huis nie.

Vertaling:
Engels: Japanese
Nederlands: Japannese


Selfstandige naamwoord: Japannees
Meervoud: Japannese
Verkleinwoord: Japannesie
Meervoud van verkleining: Japannesies

Betekenis:
• Meervoud van Japannees. Die inwoners en burgers van Japan.

Gebruik:
• Die Japannese drink graag tee en eet sekere soorte vis rou.

Sinoniem:
• Japanners

Afkorting:
• Jap.

Vertaling:
Engels: Japanese
Nederlands: Japannese

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beïnvloed
Volgende onderwerp: gepraat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jun. 14 18:25:36 UTC 2026