vloei [boodskap #126267] |
Wo, 29 Mei 2019 09:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vloei
Afbreking: vloei
Uitspraak: /flui/
Werkwoord: vloei
Verlede tyd: het gevloei
Teenwoordige deelwoord: vloeiende
Betekenis:
• Saggies stroom; egalig in 'n rigting beweeg.
Gebruik:
• Die Modderrivier vloei in die Rietrivier in.
• Elektriese stroom is die vloei (beweging) van elektriese ladings.
Afgelei:
• vloeibaar
• vloeidiagram
• vloeirigting
Vertaling:
Engels: to flow, run, stream
Nederlands: vloeien
Xhosa: ela
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|