Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » digter
digter [boodskap #126266] Wo, 29 Mei 2019 09:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
digter
Afbreking: dig•ter
Uitspraak: /ˈdəχtər/




Selfstandige naamwoord: digter
Meervoud: digters
Verkleinwoord: digtertjie
Meervoud van verkleining: digtertjies

Betekenis:
• Iemand wat verse, gedigte en resitasies skryf; persoon wat poëtiese kuns skep.

Gebruik:
• Totius was 'n beroemde digter.
• Mens kan enige skrywer van 'n gedig 'n digter noem, maar slegs mense wat gedigte gepubliseer het word tot die beroepsgroep van digters gereken.

Antoniem:
• digteres (vroulik)

Afgelei:
• pruldigter

Vertaling:
Engels: poet
Nederlands: dichter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: intussen
Volgende onderwerp: vloei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 21:19:52 MGT 2024