Leksikograaf Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
intussen
Afbreking: in•tus•sen
Bywoord: intussen
Betekenis:
• In dié tyd waarin die reeds genoemde gebeurtenisse plaasgevind het.
Gebruik:
• Ek gaan kafee toe, kan jy intussen vir ons koffie opsit?
• Die mens wat gedag het dat die oorlog gou verby sou wees, is intussen lankal dood.
Sinoniem:
• ondertussen
Vertaling:
Engels: meanwhile, in the meantime
Frans: entretemps
Nederlands: intussen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.