| bevorder [boodskap #126214] |
Ma., 27 Mei 2019 16:22 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bevorder
Afbreking: be•vor•der
Werkwoord: bevorder
Verlede tyd: het bevorder
Teenwoordige deelwoord: bevorderend, bevorderende
Verlede deelwoord: bevorderde
Betekenis:
• Om 'n hoër rang of beter werk aan iemand te gee.
• Om aan te moedig of aan te help.
Gebruik:
• Hy word tot kommandant bevorder. Sy word tot bestuurder bevorder.
• Ons probeer die gebruik van hierdie forum bevorder.
Sinoniem:
• aanhelp
• aanmoedig
• begunstig
• vooruithelp
• stimuleer
Afgelei:
• bevordering
Vertaling:
Engels: to promote, further
Nederlands: bevorderen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|