Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Australië
Australië [boodskap #126215] Ma., 27 Mei 2019 18:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26610
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Australië
Afbreking: Au•stra•lië




Pleknaam: Australië

Betekenis:
• 'n Land en soewereine staat in die Suidelike Halfrond, amptelik die Australiese Gemenebes.

Gebruik:
• Ons toer deur Australië.
• Australië is die sesde grootste land ter wêreld en bestaan uit die Australiese kontinent, die eiland Tasmanië en ander eilande in die Indiese, Stille en die Suidelike Oseaan.

Verwant:
• Australiër
• Australies

Vertaling:
Engels: Australia
Nederlands: Australië

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bevorder
Volgende onderwerp: Vrystaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Sep. 25 12:47:43 UTC 2026