Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Vrystaat
Vrystaat [boodskap #126216] Ma., 27 Mei 2019 18:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25633
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Vrystaat is nommer 5 op die kaart.
Die Vrystaat is nommer 5 op die kaart.
Vrystaat se wapen.
Vrystaat se wapen.
Vrystaat
Afbreking: Vry•staat




Pleknaam: Vrystaat

Betekenis:
• Een van Suid-Afrika se nege provinsies, voorheen die Oranje-Vrystaat.

Gebruik:
• Die Vrystaat se hoofstad is Bloemfontein, wat ook as Suid-Afrika se geregtelike hoofstad dien.
• Daar is net een staat, die Vrystaat!

Sinoniem:
• Blikoorland

Vertaling:
Engels: Free State
Nederlands: Vrijstaat
Sotho: Foreistata

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Australië
Volgende onderwerp: Rome
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jun. 28 13:57:59 UTC 2026