Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » SA Rugby: EN WAT NOU...??
SA Rugby: EN WAT NOU...?? [boodskap #7055 is 'n antwoord op boodskap #7057] Ma, 19 Augustus 1996 00:00
Johan van Vollenhoven  is tans af-lyn  Johan van Vollenhoven
Boodskappe: 28
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
Nou vra ek wat nou....

As ek net die Rugbyraad se Internetadres kon opspoor, dan had ek lankal
'n boodskap aan hulle gestuur...

Wat sou fout wees...??? Kan Markgraaff nie die werk doen nie...???; Is
ons Bokke nou te grootkop dat hulle nie weet wat om met al die balbesit
te doen nie...??? (word hulle dalk te veel betaal...???), of is die ALL
BLACKS regtig maar net beter as ons...???

Om nie eens te praat van die James Small voorval nie... Verbeel jou, 'n
man word voor 'n tugkomitee gedaag, onskuldig bevind, maar is reeds
vooraf gestaf deurdat hy nie gekies is nie - en nou lyk dit of hy nie
weer gekies sal word nie - is dit regverdig, of is dit 'n tipiese Louis
Luytt wat hier gepraat het - diktatorskap in SA Rugby...!!??

Ek vra maar net... en sal graag u kommentaar wou hoor...

Johan v V
Re: SA Rugby: EN WAT NOU...?? [boodskap #7056 is 'n antwoord op boodskap #7055] Ma, 19 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Johan van Vollenhoven wrote:
<<>As ek net die Rugbyraad se Internetadres kon opspoor, dan had ek lankal
>'n boodskap aan hulle gestuur...>>>

Die adres is

sar...@cis.co.za

Sluit aan by rec.sport.rugby.union.
Die kwessie word daar wyd deur die Suid-Afrikaners geargumenteer.
Re: SA Rugby: EN WAT NOU...?? [boodskap #7057 is 'n antwoord op boodskap #7055] Ma, 19 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskap
Theo Danzfuss  is tans af-lyn  Theo Danzfuss
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
Johan van Vollenhoven wrote:
>
> Nou vra ek wat nou....
>
> As ek net die Rugbyraad se Internetadres kon opspoor, dan had ek lankal
> 'n boodskap aan hulle gestuur...
>
> Wat sou fout wees...??? Kan Markgraaff nie die werk doen nie...???; Is
> ons Bokke nou te grootkop dat hulle nie weet wat om met al die balbesit
> te doen nie...??? (word hulle dalk te veel betaal...???), of is die ALL
> BLACKS regtig maar net beter as ons...???
>
> Om nie eens te praat van die James Small voorval nie... Verbeel jou, 'n
> man word voor 'n tugkomitee gedaag, onskuldig bevind, maar is reeds
> vooraf gestaf deurdat hy nie gekies is nie - en nou lyk dit of hy nie
> weer gekies sal word nie - is dit regverdig, of is dit 'n tipiese Louis
> Luytt wat hier gepraat het - diktatorskap in SA Rugby...!!??
>
> Ek vra maar net... en sal graag u kommentaar wou hoor...
>
> Johan v V
Ek stem volhartig saam met jou , die voorspelers doen al die werk en kry
genoeg balbesit maar hulle kan niks met die balbesit doen nie. Ek hoop
dit gaan die Saterdag beter met hulle en ek hoop die agterlyn kom reg,
AS JOEL BETER SKOP kon ons gewen het.

Ek het SARFU se Email adres opgespoor dit is: sar...@cis.co.za
Daar is een goeie Rugby site wat jy moet sien vir Inligting ens.
ongelukkig geen Prente nie.

Dankie vir die insetsel

groetr
Vorige onderwerp: Ou Suid-Afrika se Vlag en Rugby
Volgende onderwerp: Louis Luyt &kie maak SA RUGBY se naam gat!....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 04:58:02 MGT 2024