Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aangetref
aangetref [boodskap #126166] Sat, 25 May 2019 08:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aangetref
Afbreking: aan•ge•tref




Werkwoord: tref aan, aantref
Verlede tyd: het aangetref

Betekenis:
• Verlede deelwoord van aantref: toevallig op iets of iemand afgekom.

Gebruik:
• Moderne reptiele word op elke kontinent behalwe Antarktika aangetref.

Sinoniem:
• gevind

Vertaling:
Engels: encounterd
Nederlands: aangetroffen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: liefde
Volgende onderwerp: res
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 18:12:10 UTC 2024