Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verdere
verdere [boodskap #126163] Sat, 25 May 2019 07:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verdere
Afbreking: ver•de•re



Byvoeglike naamwoord: ver
Vergrotende trap: verder, verdere
Oortreffende trap: verste
Attributief: ver
Partitief: vers

Betekenis:
• Vergrotende trap van ver: meer verwyderd; wat later volg; ook voorts, origens.

Gebruik:
• Ek benodig verdere inligting alvorens ek 'n besluit kan neem.
• Tot verdere kennisgewing is die swembad gesluit.

Antoniem:
• nadere

Vertaling:
Engels: further
Nederlands: verdere

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veel
Volgende onderwerp: verhale
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 24 23:53:42 UTC 2025