Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plekke
plekke [boodskap #126156] Sa., 25 Mei 2019 07:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26236
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
plekke
Afbreking: plek•ke



Selfstandige naamwoord: plek
Meervoud: plekke
Verkleinwoord: plekkie
Meervoud van verkleining: plekkies

Betekenis:
• Meervoud van plek; meer as een plek.

Gebruik:
• Sy lyf was vol seer plekke.
• Dorpe ontstaan dikwels op plekke met toegang tot voedsel en vars water.

Vertaling:
Engels: places, spots
Nederlands: plekken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: unie
Volgende onderwerp: slag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 23 20:20:06 UTC 2026