Leksikograaf Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
drama
Afbreking: dra•ma
Selfstandige naamwoord: drama
Meervoud: dramas
Verkleinwoord: dramatjie
Meervoud van verkleining: dramatjies
Betekenis:
• 'n Soort film of toneelstuk wat deur akteurs opgevoer word; stuk wat vir opvoering geskryf is.
• 'n Teatrale gebeurtenis; opwindende, spannende, droewige of aangrypende gebeure.
Gebruik:
• Hierdie drama is in 1994 geskryf.
• Daar was drama in ons huis toe ma haar sleutels verloor het.