Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sinode
sinode [boodskap #126124] Do., 23 Mei 2019 20:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25961
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
sinode
Afbreking: si•no•de



Selfstandige naamwoord: sinode
Meervoud: sinodes

Betekenis:
• 'n Kerkvergadering van ampsdraers wat oor kerklike sake beraadslaag.

Gebruik:
• Afgevaardigdes vanoor die hele land het die sinode bygewoon.

Hiponiem:
• streekssinode

Afgelei:
• sinodaal
• sinodebesluit
• sinodegangers
• sinodesitting
• sinodevergadering

Afkorting:
• sin.

Vertaling:
Engels: synod
Nederlands: synode

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: erken
Volgende onderwerp: drama
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 01 01:57:23 UTC 2026