Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » boodskappe verdwyn in die kuberruimte
boodskappe verdwyn in die kuberruimte [boodskap #10567] Wo, 03 September 1997 00:00
Jasper die Barbaar  is tans af-lyn  Jasper die Barbaar
Boodskappe: 28
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
Verskeie van my boodskappe na die groep het in die kuberruimte verdwyn.
Moontlike oorsaak?

xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx
Jasper die Barbaar
epitoli_sp...@hotmail.com
Re: boodskappe verdwyn in die kuberruimte [boodskap #10568 is 'n antwoord op boodskap #10567] Wo, 03 September 1997 00:00 Na vorige boodskap
fantim  is tans af-lyn  fantim
Boodskappe: 8
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Junior Lid
Selfde hier Jasper. Wat soms gebeur is dat al die news servers nie
behoorlik die pos aanstuur na die volgende een toe nie. Sommige servers
het meer as een ander server wat hom bedien, dit is hoekom hulle meer
betroubaar is.

Groete

FanTim
Vorige onderwerp: Makro virusse (Re: ***Virus Waarskuwing***)
Volgende onderwerp: Afrikaanse Woordeboek?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 20:25:21 MGT 2024