Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Diets maken
Diets maken [boodskap #5918] |
Wed, 13 March 1996 00:00 |
Bernhard Bezemer
Boodskappe: 74 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
DIETS MAKEN
Ik zal julie nu allemaal diets maken wat er met 'diets'
aan de hand is.
Hee, daar gebruik ik een in Nederland nog steeds gangbare
uitdrukking: "Iemand iets diets maken". En dat betekent, iemand
iets duidelijk maken. Een uitdrukking die sedert de middeleeuwen
in onze taal voorkomt (dus ook in het Afrikaans aanwezig moet zijn),
en waar niemand over valt. Het 'diet' betekende het volk en diets
was dus de volkstaal, in tegenstelling tot het Latijn waarmee de
intellectuelen pleegden te communiceerden. En waarmee ze het gewone
volk dikwijls overbluften.*
Welnu, als dan iemand weer het nodige potjesLatijn tegen een
gewone burger had staan te brabbelen (zie bijvoorbeeld meneer
Frank S. voor een hedendaags voorbeeld), dan kon iemand, die zich daar
aan ergerde en ook het Latijn beheerste, tegen de aangesproken
persoon zeggen: "Ik zal het je even diets maken". Die achtergrond
is nu verdwenen, hoewel? Kan iemand mij het potjesLatijn van meneer
Frank S. diets maken?
En meneer Frank S., als je denkt mij te kunnen overbluffen met
je potLatijn uit DSM-III-R of IV-R - het boekje staat ook in
_mijn_ boekenkast. En nu we het daar toch over hebben, ik denk
dat je bij nader inzien toch meer onderhevig bent aan een
Histrionic Personality Disorder. Dat wil zeggen dat je
voortdurend de aandacht probeert te trekken van, bijvoorbeeld,
de abonnees van deze mailing list, en je met allerlei trucs
(het listig inspringen op discussiethema's bijvoorbeeld) je in
het middelpunt van de aandacht wilt houden. Wat niet wegneemt
dat ik ook trekken bij je waarneem van de schizotypische
persoonlijkheid, dat wil zeggen een voortdurend aanwezig patroon
van tekortkomingen in relaties. (Sla maar na).
Een lekker gevoel, deze persoonlijke aandacht even weer voor
jouw hele kleine, maar in jouw ogen o zo belangrijke ego-tje?
Bernhard Bezemer
* Dr. F.A. Stoett: Nerderlandsche Spreekwoorden, Spreekwijzen,
Uitdrukkingen en Gezegden, vijfde druk. Zutphen: W.J. Thieme
& Cie, MCMXLIII.
|
|
|
Re: Diets maken [boodskap #5919 is 'n antwoord op boodskap #5918] |
Wed, 13 March 1996 00:00 |
Jeroen Slot[2]
Boodskappe: 2 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On 13 Mar 1996 20:36:32 +0200, Bernhard Bezemer wrote:
> DIETS MAKEN
>
> Ik zal julie nu allemaal diets maken wat er met 'diets'
> aan de hand is.
> Hee, daar gebruik ik een in Nederland nog steeds gangbare
> uitdrukking: "Iemand iets diets maken". En dat betekent, iemand
> iets duidelijk maken. Een uitdrukking die sedert de middeleeuwen
> in onze taal voorkomt (dus ook in het Afrikaans aanwezig moet zijn),
> en waar niemand over valt. Het 'diet' betekende het volk en diets
> was dus de volkstaal, in tegenstelling tot het Latijn waarmee de
> intellectuelen pleegden te communiceerden. En waarmee ze het gewone
> volk dikwijls overbluften.
Volgens mij is 'Iemand iets diets maken' in Nederland geen gangbare
uitdrukking. Ik had er in ieder geval nog nooit van gehoord. De
betekenis die jij er aan geeft is een andere dan die ik in mijn
Nederlandse Prisma woordenboek stond nl.:
Diets bn Groot Nederlands ; diets maken, wijs maken.
et vriendelijke groet
Jeroen Slot
P.S.
Ik hoop dat het U niet stoort dat ik in het Nederlands schrijf, ik ben
jammer genoeg de Afrikaanse taal niet machtig.
> Bernhard Bezemer
|
|
|
Re: Diets en Duits [boodskap #5931 is 'n antwoord op boodskap #5918] |
Thu, 14 March 1996 00:00 |
Jeroen Slot[2]
Boodskappe: 2 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On 14 Mar 1996 09:35:11 +0200, zuc...@maccs.mcmaster.ca (Jeffery
Zucker) wrote:
>
> Bernhard skryf oor die uitdrukking "Diets maken", en gee as verwysing:
>
>> * Dr. F.A. Stoett: Nerderlandsche Spreekwoorden, Spreekwijzen,
>> Uitdrukkingen en Gezegden, vijfde druk. Zutphen: W.J. Thieme
>> & Cie, MCMXLIII.
>
> Interessant dat die hierdie druk in 1943 gemaak is,
> gedurende die besetting van Nederland deur die Duitse.
>
> Ek het eenmaal die jaarlikse herdenking van die bevryding
> van Nederland in Amsterdam bygewoon (by die oorlogsmonument
> in die Apollolaan, op 4 of 5 Mei, die datum van die
> bevryding van Amsterdam). Dit het vir my vreemd geklink
> wanneer, gedurende hierdie herdenking van die bevryding teen
> die Duitse, die Wilhelmus deur almal gesing is, met die woorde:
>
> " ... ben ik van Duytsche bloed ... "
Het is niet zo vreemd als het klinkt, Wilhelmus was van Duitse
afkomst.
et Vriendelijke groet
Jeroen Slot
>
> Jeff
>
|
|
|
Re: Diets maken [boodskap #5932 is 'n antwoord op boodskap #5918] |
Thu, 14 March 1996 00:00 |
Frank Snyckers
Boodskappe: 68 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Wed, 13 Mar 1996, Bernhard Bezemer wrote:
[geknip]
>
> En meneer Frank S., als je denkt mij te kunnen overbluffen met
> je potLatijn uit DSM-III-R of IV-R - het boekje staat ook in
> _mijn_ boekenkast. En nu we het daar toch over hebben, ik denk
> dat je bij nader inzien toch meer onderhevig bent aan een
> Histrionic Personality Disorder. Dat wil zeggen dat je
> voortdurend de aandacht probeert te trekken van, bijvoorbeeld,
> de abonnees van deze mailing list, en je met allerlei trucs
> (het listig inspringen op discussiethema's bijvoorbeeld) je in
> het middelpunt van de aandacht wilt houden. Wat niet wegneemt
> dat ik ook trekken bij je waarneem van de schizotypische
> persoonlijkheid, dat wil zeggen een voortdurend aanwezig patroon
> van tekortkomingen in relaties. (Sla maar na).
> Een lekker gevoel, deze persoonlijke aandacht even weer voor
> jouw hele kleine, maar in jouw ogen o zo belangrijke ego-tje?
>
> Bernhard Bezemer
>
Ag, nee, Bernhard, jou onverklaarbare vyandigheid is nou amper nie meer
snaaks nie. Is ALLES dan vir jou "PotLatijn"? As jy dink my verwysing na
myself as "paranoid schizophrenic with compulsive personality disorder
during lucid intervals" is veronderstel om iemand te "overbluffen", of
dat mens boeke soos DMS nodig het om sulke grappies te maak, dan het jy
eienaardige idees. Dis in elk geval Engels, so ver ek weet, en nie Latyn
nie, pot- of andersins. Hoe kon my spelery met die Latynboodskap jou
soveel leed aangedoen het? Ek wou maar net sien of daar mense was wat
die poslys lees en dit ook geniet om boodskappe in Latyn te skryf. Met
"overbluffen" het dit niks te make gehad nie, en ek sou dit nie as
histrionies beskryf nie (net so min as wat ek 'n poslys vir
Afrikaanssprekendes en Nederlanders as histrionies sou bestempel.) Die
hele idee van 'n poslys soos hierdie een is tog om allerhande klippe in
allerhande bosse te gooi, en dan te kyk waar daar klippe terugkom, en wie
nou met 'n mens wil gesels en wie nie. "Aandag trek" is dan deel van die
ding. "Listig inspring in diskussietemas" is net soveel deel van die
ding. Waar is jou "tolerantie" dan? Op hierdie poslys het ek maar min
mense met werklik sware anti-sosiale neigings te"egekom; selfs diegene
wat bitter met mekaar stry kry dit tog reg om nie kleinlike persoonlike
aanvalle te loods nie. Daar is moontlik mense wat net so min belangstel
in jou boodskappe as wat jy belangstel in "potLatijn" (Ek is nie een van
daardie mense nie; ek vind jou bydraes byvoorbeeld oor die algemeen
insiggewend.) Die eenvoudige oplossing is dan om nie daardie boodskappe
te beantwoord nie. As jy 'n nuwe gesprek wil begin, of 'n ou gesprek van
'n ander hoek wil beskou, dan doen jy dit. As diegene wat op die lys is
nie belangstel in die nuwe rigting nie, dan gaan hulle maar voort met
ander dinge. Die een manier om te verseker dat die lys doodvrot, is om
links en regs soos 'n besetene gif te spoeg, elke keer as andere nie
presies die gesprekke voer wat jy wil hê hulle moet voer, en op jou
terme nie. DIT toon myns insiens "een voortdurend aanwezig patroon van
tekortkomingen in relaties".
Ek's nie seker presies waar op jou lys van belangrikhede die poslys is
nie, en hoe ernstig jy is oor wat totale
vreemdes van jou dink en hoe dikwels totale vreemdes jou, en nie ander
totale vreemdes se boodskappe beantwoord nie, maar dit wil my voorkom
asof jy sulke kwessies as van ontsettende belang beskou, veral wanneer
dit kom by die uitwerking wat dit op 'n mens se ego het.
Dit mag jy natuurlik doen, veral as daar min ander terreine vir jou is
waar hierdie dinge belangriker is, maar vir my bly die poslys 'n lekker
geleentheid om, terwyl ek hier in Engeland sit, met verskillende mense
Afrikaans te praat, en elke nou en dan miskien selfs 'n verrykende
gesprek of twee aan te knoop, of net te lees. Ja, en natuurlik geniet ek
dit om
laf te wees - dit sal 'n treurige dag wees as die internet polisie
lawwigheid ook van die internet verban. Maar miskien sou dit saamhang
met die tipe "tolerantie" wat sekere idees en uitinge met tronkstraf
beloon omdat dit nie inpas met die mode nie. Of jy dit sou geniet of nie,
kan ek nie sê nie.
Ek merk mens moet eintlik so maak [ :-) ] elke keer as jy wil wys jy is
tong-in-die-kies en nie moer-in-die-vies nie, maar as ek elke keer moet
gesiggies teken as ek tong-in-die-kies is, sa die hele boodskap soos
hierogliewe lyk.
Baai Bernhard, en moenie te bitter wees nie, dis regtig nie die moeite
werd nie.
Frank. :-) :-) :-0 :-|
|
|
|
Re: Diets maken [boodskap #5933 is 'n antwoord op boodskap #5918] |
Thu, 14 March 1996 00:00 |
Wilhelm Nel
Boodskappe: 12 Geregistreer: February 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In , n...@mlb.semi.harris.com (Nick van Vonno) writes:
> Mi por mete tur esey na Papiamento si bo ke.
Kan iemand my dit aseblief Diets maak?
Wilhelm
|
|
|
Re: Diets maken [boodskap #5934 is 'n antwoord op boodskap #5918] |
Thu, 14 March 1996 00:00 |
Frank Snyckers
Boodskappe: 68 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Wed, 13 Mar 1996, Bernhard Bezemer wrote:
[geknip]
> En meneer Frank S., als je denkt mij te kunnen overbluffen met > je
potLatijn uit DSM-III-R of IV-R - het boekje staat ook in > _mijn_
boekenkast. En nu we het daar toch over hebben, ik denk > dat je bij nader
inzien toch meer onderhevig bent aan een > Histrionic Personality
Disorder. Dat wil zeggen dat je > voortdurend de aandacht probeert te
trekken van, bijvoorbeeld, > de abonnees van deze mailing list, en je met
allerlei trucs > (het listig inspringen op discussiethema's bijvoorbeeld)
je in > het middelpunt van de aandacht wilt houden. Wat niet wegneemt >
dat ik ook trekken bij je waarneem van de schizotypische >
persoonlijkheid, dat wil zeggen een voortdurend aanwezig patroon > van
tekortkomingen in relaties. (Sla maar na). > Een lekker gevoel, deze
persoonlijke aandacht even weer voor > jouw hele kleine, maar in jouw ogen
o zo belangrijke ego-tje? > >
Bernhard Bezemer
>
Ag, nee, Bernhard, jou onverklaarbare vyandigheid is nou amper nie meer
snaaks nie. Is ALLES dan vir jou "PotLatijn"? As jy dink my verwysing na
myself as "paranoid schizophrenic with compulsive personality disorder
during lucid intervals" is veronderstel om iemand te "overbluffen", of
dat mens boeke soos DMS nodig het om sulke grappies te maak, dan het jy
eienaardige idees. Dis in elk geval Engels, so ver ek weet, en nie Latyn
nie, pot- of andersins. Hoe kon my spelery met die Latynboodskap jou
soveel leed aangedoen het? Ek wou maar net sien of daar mense was wat
die poslys lees en dit ook geniet om boodskappe in Latyn te skryf. Met
"overbluffen" het dit niks te make gehad nie, en ek sou dit nie as
histrionies beskryf nie (net so min as wat ek 'n poslys vir
Afrikaanssprekendes en Nederlanders as histrionies sou bestempel.) Die
hele idee van 'n poslys soos hierdie een is tog om allerhande klippe in
allerhande bosse te gooi, en dan te kyk waar daar klippe terugkom, en wie
nou met 'n mens wil gesels en wie nie. "Aandag trek" is dan deel van die
ding. "Listig inspring in diskussietemas" is net soveel deel van die
ding. Waar is jou "tolerantie" dan? Op hierdie poslys het ek maar min
mense met werklik sware anti-sosiale neigings te"egekom; selfs diegene
wat bitter met mekaar stry kry dit tog reg om nie kleinlike persoonlike
aanvalle te loods nie. Daar is moontlik mense wat net so min belangstel
in jou boodskappe as wat jy belangstel in "potLatijn" (Ek is nie een van
daardie mense nie; ek vind jou bydraes byvoorbeeld oor die algemeen
insiggewend.) Die eenvoudige oplossing is dan om nie daardie boodskappe
te beantwoord nie. As jy 'n nuwe gesprek wil begin, of 'n ou gesprek van
'n ander hoek wil beskou, dan doen jy dit. As diegene wat op die lys is
nie belangstel in die nuwe rigting nie, dan gaan hulle maar voort met
ander dinge. Die een manier om te verseker dat die lys doodvrot, is om
links en regs soos 'n besetene gif te spoeg, elke keer as andere nie
presies die gesprekke voer wat jy wil hê hulle moet voer, en op jou
terme nie. DIT toon myns insiens "een voortdurend aanwezig patroon van
tekortkomingen in relaties".
Ek's nie seker presies waar op jou lys van belangrikhede die poslys is
nie, en hoe ernstig jy is oor wat totale
vreemdes van jou dink en hoe dikwels totale vreemdes jou, en nie ander
totale vreemdes se boodskappe beantwoord nie, maar dit wil my voorkom
asof jy sulke kwessies as van ontsettende belang beskou, veral wanneer
dit kom by die uitwerking wat dit op 'n mens se ego het.
Dit mag jy natuurlik doen, veral as daar min ander terreine vir jou is
waar hierdie dinge belangriker is, maar vir my bly die poslys 'n lekker
geleentheid om, terwyl ek hier in Engeland sit, met verskillende mense
Afrikaans te praat, en elke nou en dan miskien selfs 'n verrykende
gesprek of twee aan te knoop, of net te lees. Ja, en natuurlik geniet ek
dit om
laf te wees - dit sal 'n treurige dag wees as die internet polisie
lawwigheid ook van die internet verban. Maar miskien sou dit saamhang
met die tipe "tolerantie" wat sekere idees en uitinge met tronkstraf
beloon omdat dit nie inpas met die mode nie. Of jy dit sou geniet of nie,
kan ek nie sê nie.
Ek merk mens moet eintlik so maak [ :-) ] elke keer as jy wil wys jy is
tong-in-die-kies en nie moer-in-die-vies nie, maar as ek elke keer moet
gesiggies teken as ek tong-in-die-kies is, sa die hele boodskap soos
hierogliewe lyk.
Baai Bernhard, en moenie te bitter wees nie, dis regtig nie die moeite
werd nie.
Frank. :-) :-) :-0 :-|
[NS: dis die tweede keer dat ek hierdie boodskap stuur; ek het
nie die eerste een ontvang nie. As mense dit twee keer ontvang het, dan
sê ek jammer daaroor.]
|
|
|
Re: Diets en Stoett [boodskap #5935 is 'n antwoord op boodskap #5918] |
Thu, 14 March 1996 00:00 |
Bernhard Bezemer
Boodskappe: 74 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ik heb een vergissing gemaakt in mijn e-mail over
dr. Stoett (haspel denk ik daar dan een beetje oubollig
bij). Ik lees aan het einde van het voorwoord:
"In deze vijfde druk zijn geen wijzigingen aangebracht;
het overlijden van prof. Stoett is oorzaak dat het boek
onveranderd herdrukt wordt". Zutphen, Maart 1943.
En zo is dat dus gebleven.
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Tue Jan 28 22:44:42 UTC 2025
|