suid [boodskap #126095] |
Wo, 22 Mei 2019 19:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
suid
Afbreking: suid
Bywoord: suid
Betekenis:
• Een van die vier hoofwindrigtings (die onderkant op 'n kaart). Die rigting aan die regterkant as mens kyk na waar die son opkom.
Gebruik:
• Suid is die teenoorgestelde rigting van noord, en dui die rigting van die Suidpool aan.
Antoniem:
• noord
Afgelei:
• suide
Afkorting:
• S.
Verwant:
• oos
• wes
Vertaling:
Engels: south
Nederlands: zuid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|