Leksikograaf Boodskappe: 24573 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kilometer
Afbreking: ki•lo•me•ter
Samestelling: kilo- + meter
Selfstandige naamwoord: kilometer
Meervoud: kilometers
Verkleinwoord: killometertjie
Meervoud van verkleining: killometertjies
Betekenis:
• 'n Eenheid van lengte wat gelyk is aan 'n duisend meter (1000 of 103 meter).
• Verkorting van kilometer per uur (as dit uit die konteks duidelik is dat dit oor die snelheid gaan).
Gebruik:
• Die Nasionale Etoshawildtuin is 400 kilometer van Windhoek af. Die pad hou vir kilometers aan.
• Jy kan nie op 60 kilometer uit die motor klim nie.