| Londen [boodskap #125974] |
Sa., 18 Mei 2019 18:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26676 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
Londen
Afbreking: Lon•den
Pleknaam: Londen
Betekenis:
• Die hoofstad en grootste stad van Engeland en die Verenigde Koninkryk.
• 'n Stad in die suidweste van Ontario, Kanada.
Gebruik:
• Die Romeine het Londen in 50 n.C. as Londinium gestig.
• Londen is 'n Kanadese stad ongeveer halfpad tussen Detroit en Toronto.
Vertaling:
Engels: London
Nederlands: Londen
Nota:
• Moenie met Oos-Londen in die Oos-Kaap, Suid-Afrika verwar word nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|