Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suidelike
suidelike [boodskap #125894] Fri, 17 May 2019 05:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21085
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
suidelike
Afbreking: sui•de•li•ke




Byvoeglike naamwoord: suidelik
Vergrotende trap: suideliker
Oortreffende trap: suidelikste
Attributief: suidelike
Partitief: suidelikes

Betekenis:
• Attributiewe vorm van suidelik.

Gebruik:
• Teen die suidelike hange van die Langeberg kom bergfynbos voor.

Antoniem:
• noordelike

Afkorting:
• S

Vertaling:
Engels: southerly
Nederlands: zuidelijke

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kaap
Volgende onderwerp: dien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 24 18:22:40 UTC 2025