Leksikograaf Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Rusland
Afbreking: Rus•land
Pleknaam: Rusland
Betekenis:
• 'n Groot staat met Russies as ampstaal en Moskou as hoofstad wat gedeeltelik in Europa en gedeeltelik in Asië lê.
Gebruik:
• Rusland is die grootste land ter wêreld en is byna twee keer so groot as Kanada, die naasgrootste land.
• Alaska is in 1867 van Rusland gekoop en het in 1958 die 49ste staat van die V.S.A. geword.
Verwant:
• Rus
• Russe
• Russies
Vertaling:
Engels: Russia
Nederlands: Rusland
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.