kerkgebou [boodskap #125862] |
Thu, 16 May 2019 06:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kerkgebou
Afbreking: kerk•ge•bou
Samestelling: kerk + gebou
Selfstandige naamwoord: kerkgebou
Meervoud: kerkgeboue
Verkleinwoord: kerkgeboutjie
Meervoud van verkleining: kerkgeboutjies
Betekenis:
• 'n Gewyde gebou wat deur 'n kerklike groep vir religieuse dienste en aanbidding gebruik word.
Gebruik:
• Die eerste sooi vir die nuwe kerkgebou is Sondag gespit.
Sinoniem:
• kerk
Vertaling:
Engels: church building
Nederlands: kerkgebouw
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|