Leksikograaf Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
veroorsaak
Afbreking: ver•oor•saak
Werkwoord: veroorsaak
Verlede tyd: het veroorsaak
Betekenis:
• Om die oorsaak te wees; tot iets aanleiding gee.
Gebruik:
• Die blare is giftig en heuning van die nektar kan hallusinasies veroorsaak.
• Die Tsetsevlieg dra die parasiet bekend as Trypanosoma brucei, wat slaapsiekte veroorsaak.
Afgelei:
• selfveroorsaak
Vertaling:
Engels: to cause, give rise to
Frans: causer, occasionner
Nederlands: veroorzaken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.